Oorstromings 2026: Krokodilbrug-hek heropen môre

Die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-hek sal môre vir dagbesoekers heropen aangesien erge weerstoestande oor die Laeveld van Limpopo en Mpumalanga bedaar het. SANParke waarsku die situasie bly egter dinamies met ‘n damwal buite die park wat volgens berigte in gevaar is en wat operasionele toestande op kort kennisgewing kan verander. Die Senteeko-damwal staan tans nog, maar […]
ActionSA eis aksie oor Lily-myn amper 10 jaar later

ActionSA eis dat die Minister van Polisie en die Minister van Minerale en Petroleumbronne dringend rekenskap gee van die toenemende verspreiding van onwettige mynbou. Dit volg op die ontdekking van die liggame van twee mans by Lily-myn in Low’s Creek gisteroggend. Athol Trollip, ActionSA se Parlementêre leier, sê amper 10 jaar na die Lily-myn tragedie […]
Opdatering: Senteeko-damwal staan nog, maar struktuur versleg

Die Senteeko-damwal staan tans nog, maar is nie stabiel nie. Volgens die De Kaap-besproeiingsraad is die struktuur besig om te versleg. ‘n Tegniese span van Gauteng is op pad om te help met die assessering van die situasie. Alle veiligheidswaarskuwings bly steeds van krag en diegene naby die betrokke riviere (Suidkaap en De Kaap), moet […]