2024 brande: Dit was die ergste in jare

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

2024 se brandseisoen in the Laeveld was die ergste in jare, sê André Scheepers van die Laeveld-brandbeskermingsvereniging (Lefpa).

Dit duur jaarlikse vanaf mei tot Oktober.

Nagenoeg 15% van Mpumalanga se 415 000 ha het gebrand, sê hy.

Hy skryf 80% van die oorsaak van die brande toe aan mense se nalatigheid.

Luister weer:

Sien ook: 32 uur kragonderbreking doem op