LUR in hegtenis vir dubbele moord

‘n LUR in die Mpumalanga-regering is vanoggend gearresteer vir moord en poging tot moord. Volgens die polisie se brig. Vishnu Naidoo het die 45-jarige man homself aan die Nelspruit-polisie oorhandig saam met sy regsverteenwoordiger. Hy was glo betrokke by ‘n skietery in Nelspruit op 22 Augustus waar twee mense doodgeskiet is, en een gewond is. […]

Ondersteun doekinsameling vir kinders met gestremdhede

Die Nasionale Raad vir Mense met Gestremdhede het ‘n doekinsameling begin vir kinders met gestremdhede. Direkteur Therina Wentzel sê vir kinders met gestremdhede wat doeke dra is dit ‘n groot uitgawe. “Almal wat al ‘n baba gehad het, weet hoe duur dit is, en hulle moet dit dikwels langer gebruik as babas en dit word […]