100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Reën stuit nie Ride for a Child-motorfietsrit

Written by on February 14, 2023

Ride for a Child se groep motorfietsryers het Sondagoggend uit Witrivier vertrek op ‘n 21 dag toer deur die land om fondse in te samel wat mediese sorg en operasies vir kinders wat dit benodig moontlik sal maak.
Hulle beoog om nagenoeg 7 000 km af te lê.
Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa vertel hoe dit sover gaan.
Luister weer hier:

Sien ook: Ride for a child 2023 vertrek in Witrivier