In foto’s: NHS wen Noordvaal plaatafdeling

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Die Rhinos, die eerste rugbyspan van Hoërskool Nelspruit, is die Noordvaal plaatafdeIing kampioene. Hulle het Saterdag met 23-17 oor Hoërskool Middelburg geseëvier.
Die o.16A-span, die Baby Whites, het met 27-17 met Hoërskool Montana afgereken om ook hul liga te wen.
Foto’s: HH Photography & Design