Jong skoonheid op pad na Guatemala
Written by Mireille on July 6, 2022
Jordan Jansen van Rensburg (18), Miss Teen Grand SA, is op pad na Guatemala waar sy die land in November by die internasionale kompetisie sal verteenwoordig.
Dié kompetisie beoog om jongelinge se definisie van skoonheid te verbreed en hulle betrokke in hul gemeenskappe te maak.
Sy het in die Laeveld kom kuier en het met Ludi gesels oor haar pad tot hier, wat begin het met ‘n ernstige perdry-ongeluk toe sy 13 jaar oud was.
Luister weer hier.