Soektog duur voort na tiener vermis in Mosambiekse water

Die soektog na Rikus Kylander (18), die matrikulant van Krugersdorp wat verlede Donderdag by Ponta do Ouro in Mosambiek vermis geraak het, gaan voort. Volgens Dawn Gounden van Renegades Search & Rescue bly soekspanne, vrywilligers en ondersteuningsagentskappe toegewyd aan die soektog, ten spyte van uitdagende omstandighede. Sien ook: Soektog duur voort na vermiste 18-jarige in […]