Kweek só veerkragtigheid

Die positiewe sielkundige, Sonja Stadler, is Donderdag die gasspreker by die South African Council for Businesswomen (SACBW) se eerste netwerksessie vir 2026 met die tema: “The Resilient Leader”. Sy gesels met ons oor hoe belangrik dit is om veerkragtigheid te kweek. Luister weer: Bespreek jou plek by Donderdag se netwerkgeleentheid by [email protected].
Ramaphosa vra Suid-Afrikaners op Vryheidsdag om nie op te gee nie

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.