Motorongeluk eis wyd gerespekteerde Mpumalanga-LPW

Tersia Marshall, ‘n DA-lid van die Mpumalanga-wetgewer, is vanoggend in die hospitaal oorlede na sy gister in Rusternburg in ‘n motorongeluk was. Die 46-jarige is na die 2024 algemende verkiesing as LPW ingesweer. Voor dit was sy lank ‘n raadslid in Mbombela-munisipaliteit. Sy het haarself as ‘n gemeenskapswerker voor ‘n politikus beskryf. Die DA het […]
Varsproduktemark glo sonder goedgekeurde bouplanne opgerig

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Unchained Network help vroue in aanhouding

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Areas wat brand tot provinsiale rampgebiede verklaar

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Geraasbesoedeling: Laat geld só jou stem daarteen

Luister meer op 100.5FM.