Kweek só veerkragtigheid

Die positiewe sielkundige, Sonja Stadler, is Donderdag die gasspreker by die South African Council for Businesswomen (SACBW) se eerste netwerksessie vir 2026 met die tema: “The Resilient Leader”. Sy gesels met ons oor hoe belangrik dit is om veerkragtigheid te kweek. Luister weer: Bespreek jou plek by Donderdag se netwerkgeleentheid by [email protected].
Dink jouself gelukkig: Boekbekendstelling die naweek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.