Renaldo Pringle
Suid-Afrikaners is besig om die sport bulry na Mosambiek te neem. Timon Petterson, ‘n Suid-Afrikaner wat in Mosambiek woon, het verlede jaar begin om rodeo’s in Mosambiek aan te bied. Die doel is om landbou en gemeenskaplike ontwikkeling te bevorder deur bulry-toernooie. ‘n Groot kompetisie skop eersdaags, op 28 Augustus, by FACIM af. Hy gesels […]
-
Pages