Klopjag na winkel in Witrivier glo dagga aan skoolkinders verkoop

Twee werknemers van ‘n winkel in Witrivier wat gister in hegtenis geneem is vir dwelmhandel, het vandag in die landdroshof in dié dorp verskyn. Dit kom na inligting van ‘n plaaslike skool ontvang is oor kinders wat in besit van damprookprodukte met dagga gevind is. Beamptes het dagga by die winkel gekoop, en ‘n klopjag […]
VIDEO: Drie mense in Hazyview aangekeer met onwettige goedere

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.