Polisie monitor Bourke’s Luck-protes

Die polisie van Dientjie en die polisie vir openbare orde van Hazyview monitor ‘n onstabiele situasie na die sluiting van die R532 by Hlabekisa, Bourke’s Luck Potholes. Volgens die polisie het ‘n groep van sowat 50 mense vanoggend vroeg die pad versper het met vyf vragmotors, brandende bande en sinkplate. Volgens ‘n vragmotorbestuurder het die […]

Versperring van paaie rondom Mbombela skerp veroordeel

Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Vusi Shongwe, het die sporadiese afsperring van paaie rondom Mbombela vanoggend skerp veroordeel. Die paaie wat in en uit areas soos Kanyamazane en Pienaar lei, sowel as die N4 by Matsulu is daardeur geraak. Die N4 tussen Nelspruit en Kaapmuiden is deur vragmotors afgesper weens protesaksie. Toegang tot KMI-lughawe […]