Laerskool Laeveld bring Big Bounce na die Laeveld

Laerskool Laeveld bied op 25 Maart die tiende keer hul jaarlikse Colour Run aan en hierdie keer saam met ‘n Big Bounce. Anzel Beatie en Cornelia Janse van Rensburg gesels met die Middag Game Drive. Luister:
Kleurvolle pretloop wag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laerskool Laeveld sluit kwartaal op hoë noot af

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laerskool Laeveld hou kleurpretloop

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Kansa-pretloop Vrydag by Mbombela-stadion

Luister meer op 100.5FM.