Soektog amptelik afgelas na vermiste soldaat

Die soektog na ‘n soldaat wat op Kersdag in ‘n rivier naby Komatipoort deur vloedwater meegesleur is, is gister amptelik na ses dae afgelas. Twee soldate was in die voertuig, en een se liggaam is die dag na die voorval gevind. Volgens die polisie is liggaamsdele twee dae gelede op ‘n riverbank naby die grens […]
Polisie waarsku teen kanse waag terwyl brûe en paaie oorstroom

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.