‘n 51-jarige man wat in besit was van plofstof is gisteroggend deur die polisie by ‘n huis in Barberton doodgeskiet. Volgens die polisie het hulle inligting ontvang dat plofstof onwettig in die huis gestoor word. Hulle het die erf betree en alle pogings aangewend om hulself as polisielede te identifiseer. Polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, sê […]