Luilekker Sondag: Lanie Rischmuller

Die sangeres Lanie Rischmuller was Sondag ons gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer: Bly Sondae om 10:00 ingeskakel vir ons fokus op plaaslike eg-Laeveldse kunstenaars.
Plaaslike sangers dalk deel van Die Kontrak 3

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.