Pieter Rischmuller stel ‘Duits-Wes Vastrap’ vry

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met ‘n DJ Ossewa-styl enkelsnit, Duits-Wes Vastrap en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar. Hy gesels met die Middag Game Drive. Luister weer:
Pieter Rischmuller ‘feel(s) good’

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Baie om na uit te sien by Mpumalanga Skou

Die jaarlikse skou skop Donderdag by Mbombela-stadion af.
Die avonture van Piet Pompies eersdaags vrygestel

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.