TRAC waarsku: ‘Beplan vooruit vir vakansieverkeer’

TRAC doen ‘n beroep op N4-padgebruikers om hul reise vooraf te beplan en voorsiening te maak vir moontlike vertragings terwyl Suid-Afrikaners en Mosambiekers voorberei om oor die skoolvakansie en die Paasnaweek te reis. Verskeie opgraderings- en rehabilitasieprojekte wat tans aan die gang is, sal van 1 tot 7 April onderbreek word, maar alle konstruksiesones bly […]

Machadodorp-wisselaar op N4 amptelik geopen

Die nuwe Machadodorp-wisselaar op die N4 is gisteroggend amptelik geopen. Dit vervang die ander aansluitings na die N4 en maak die pad beduidend veiliger. Die geleentheid is deur Mpumalanga se LUR vir openbare werke, Mohita Latchminarain, sowel as amptenare van Sanral en Emakhazeni-munisipaliteit se burgemeester, TD Ngwenya, bygewoon. Hulle het saam met TRAC se uitvoerende […]