LUR: Minder ongelukke maar meer sterftes op paaie die feestyd

Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Jackie Macie, het vanoggend die besonderhede van die provinsie se feestyd-statistieke bekendmaak.  Mpumalanga was een van die provinsies wat gedurende die feestyd toenames in padsterftes aangeteken het.  Macie sê die feit dat die getal ongelukke afgeneem het is niks om te vier nie aangesien meer menselewens verloor is as […]

Groot toename in padsterftes in Mpumalanga

Sterftes weens verkeersongelukke het tussen 1 Desember en 11 Januarie met 33% vermeerder in Mpumalanga teenoor dieselfde periode verlede jaar. Die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Vusi Shongwe, het gister aangekondig dat 189 mense dood is oor die afgelope feestyd – teenoor 142 in 2020/21. Daarvan was 61 in die Laeveld. Volgens Shongwe is die meeste van […]