Twee ongelukke eis agt lewens

‘n Ondersoek is geloods na ‘n botsing waarin vier mense Saterdagoggend op die R577 tussen Roossenekal en Mashishing gesterf het. Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid is een persoon beseer. Daar word vermoed dat die bestuurder van die Volkswagen beheer verloor het, waarna die voertuig omgeslaan het. Die vier oorledenes sluit in die bestuurder en […]
Waarskuwings gerig oor Paasnaweek-verkeer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Fleksie-skof kom vir meer sigbaarheid van spietkops

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hare rys oor beoogde wysigings aan Padongelukkewet

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Paasnaweek sterftes neem af, maar kommer oor voetgangers

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.