Twee vas weens R3m se goud in Pelgrimsrus

Twee mense het Vrydag in die Graskop-landdroshof verskyn na hulle in besit van goud met ‘n geskatte waarde van R3 miljoen gevind is. Volgens die polisie is albei ongedokumenteerde Mosambiekse burgers. Hulle is Woensdagaand in Pelgrimsrus gearresteer as deel van Operasie Shanela en was glo in besit van ses sakke 90% verwerkte goud. Hulle sal […]
VIDEO: Drie mense in Hazyview aangekeer met onwettige goedere

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Spesiale taakspan in Pienaar ontplooi na vlaag geweldsmisdade

Die polisie in Mpumalanga het meer as 100 spesiale taakspanlede ontplooi in Pienaar, Masoyi en Marite buite Mbombela. Dit volg op ‘n vlaag skokkende moorde waartydens vier vroue en kinders in soveel weke vermoor en begrawe of verbrand is. Lees meer: Man wat glo twee kinders vermoor sterf weens beserings na aanranding Volgens die LUR […]
Operasie Shanela land 69 verdagtes agter tralies

Plaaslik, tot die punt en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.