Vroue, peuter ongedeerd na ontvoering

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Vermeende ontvoerders nou ook aangekla van moord in Mkhuhlu

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Voortvlugtende vas vir stropery

‘n Vermeende renosterstroper is Vrydag aangekeer by die hof, na hy sy borgvoorwaardes verbreek het. Die Valke het Rogerio Domingos Moiane gearresteer tydens sy hofverskyning vir die besit van renosterhoring in Delmas. Volgens kapt. Dineo Sekgotodi is Moiane aanvanklik in Maart 2016 in Kaapmuiden vasgetrek in besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen, ammunisie en knaldemper. Nadat […]
Spoor loop dood in soektog na vrou wat glo by Alzu ontvoer is

Luister meer op 100.5FM.