Nina van Heerden
Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike nuusgebeure uit die Laeveld.
Hoërskool Bergvlam het onlangs geskiedenis gemaak deur hul eerste span in te skryf vir die ATKV-debatkompetisie. Die juniorspan het derde geëindig in die kompetisie. Juf. Anseri Bojé het saam met Nina van Heerden, Milde Cronjé en Sariëtte Kuperus met Gerhardt gesels oor die onderwerp: hoekom geskiedenis ‘n verpligte vak op skool moet wees. “Die studie […]
-
Pages