Twee gearresteer weens moord op leerling in Mataffin

‘n Voormalige vriend van ‘n 19-jarige leerling word aangekla weens haar moord in Mataffin in Mbombela. Die 18-jarige Katlego Mokoena en 19-jarige Lungelo Sithole het na bewering Maandag by Lusanda Mathabela se huis ingebreek en toe sy skree is sy verskeie kere gesteek. Konstruksiewerkers wat naby was het haar pa geskakel. Hy het op pad […]

Ondersoeke na drie mans afsonderlik doodgeskiet is

Die polisie ondersoek verskeie moordsake na drie mans in afsonderlike gevalle in Masoyi en Calcutta doodgeskiet is. Vrydagaand het drie gewapende verdagtes op ‘n man se voertuig buite ‘n taverne in Marite, Calcutta begin skiet. Hulle het ook binne die taverne skote afgevuur. Die aanvallers het die slagoffer gevolg toe hy vlug.  Hy het buite […]