Mbombela beloof aksie teen onwettige stakers

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Wiseman Khumalo heraangestel as munisipale bestuurder

Skakel in op 100.5FM vir nog plaaslike nuus.
Nelspruit DBV vra publiek se hulp om Barberton te dien

Lize Pienaar sê hulle sal na die beste van hul vermoë dienste lewer, maar dit sal nie voltyds kan wees nie.
Barberton DBV sluit na 36 jaar sy deure

Die welwillendheidsorganisasie sê hulle het nie die finansies om na ‘n nuwe perseel te verhuis nie.
Lig in die pyp vir Witrivier se waterprobleme

Die Witrivier-belastingbetalersvereniging en Power of 8000-groep se lys van kritieke kwessies wat in die dorp aangespreek moet word, is deur Mbombela se Speaker aanvaar. Pierre du Preez van die Power of 8000 sê Gija Siwela het ingestem dat veral water en vullisverwydering in die dorp ‘n krisis is wat hy vinnig aan wil spreek. Die […]
Witrivier se waterkrisis kry aandag

Luister meer op 100.5FM.
Barbertonners aangemoedig om te kla oor hoë waterrekeninge

Luister meer op 100.5FM.
Nog strenger beurtwater vir Barberton aangekondig

Luister meer plaaslike nuus op jou radio.
VF+ verkla Mbombela oor riool in Hazyview

Luister meer nuus by 100.5FM.