ActionSA eis aksie oor Lily-myn amper 10 jaar later

ActionSA eis dat die Minister van Polisie en die Minister van Minerale en Petroleumbronne dringend rekenskap gee van die toenemende verspreiding van onwettige mynbou. Dit volg op die ontdekking van die liggame van twee mans by Lily-myn in Low’s Creek gisteroggend. Athol Trollip, ActionSA se Parlementêre leier, sê amper 10 jaar na die Lily-myn tragedie […]
Lily Myn: Families gee ActionSA volmag vir litigasie

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus.