Fokus op tieners se geestesgesondheid

Dit is tiener selfdood bewusmakingsweek. Annriette Slabber van Lifeline Nelspruit deel van die risikofaktore en waarskuwingstekens. Luister weer: Kontak die Suid-Afrikaanse Depressie en Angsgroep (Sadag) se 24-uur tolvrye noodlyn by 0800-567-567. Kontak Lifeline by 013-755-3606, [email protected] of 082-554-1182.
Dis oukei om nie oukei te wees dié feestyd

Hoe gemaak met depressie en eensaamheid die feestyd? Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit het raad. Luister: Kontak haar by 082-554-1182.
Geestesgesondheid: Wanneer benodig jy hulp?

Plaaslik, tot die punt en in Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Hoe gemaak as die feestyd stresvol of eensaam is? Lifeline Nelspruit het raad

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Stop die geweld: LifeLine Nelspruit hou bewusmaking teen geweld

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.