Sluit aan by die Laeveld Voortrekkers

Die Laeveld Kommando van die Voortrekkers hou op 12 Januarie ‘n opedag en almal is welkom. Kommando-leier Robert Strydom kuier in die ateljee saam met Michelle de Lange, Liz-Mare Anderson en Justin Homann. Luister: Om meer uit te vind van hierdie avontuur van leierskap kweek kontak Strydom by 082-496-1454.
Radioman Roelf van Jaarsveld deur Voortrekkers vereer vir Diep Spore

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Voortrekkers vier 91ste jaar

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.