LDV hou nasionale konferensie in Laeveld

LDV het op Marloth Park besluit vir hul jaarlikse konferensie. Neil Barker en Tony Correia gesels met die Middag Game Drive. Luister weer:
LDV hou konferensie in Marloth Park

Ons saai regstreeks uit vanaf LDV se nasionale konferensie in Marloth Park.
Sprekers bevestig vir KLCBT-konferensie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.