Olifant van strik verlos: Vlieënier vertelJana Meyer was verlede week betrokke toe ‘n olifantbul se slurp uit ‘n kabelstrik verlos moes word.