Interlaer Saterdag deur Bergland aangebied

Laerskool Bergland is vanjaar die gashere van die Laeveld Interlaer. Dit vind Saterdag by Hoërskool Nelspruit se sportgronde plaas. Jana Schlechter en Nicholeen Smit deel al die besonderhede met Sonop Ontbyt. Luister weer:
Nellies gashere vir Interlaer Saterdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laerskool Witrivier gerat vir Goldwagen Interlaer 2022

Die atlete van laerskole Witrivier, Barberton, Bergland, Laeveld, Lydenburg, Nelspruit en Nelspruit Primary sal sake môre op die baan en veld uitspook.