Valke bevestig inbraak by distrikskantoor

Die Valke het bevestig dat daar Woensdagaand by sy kantore in Mbombela ingebreek is. Volgens brig. Danie Hall het die verdagtes toegang tot die Ehlanzeni-distrikskantoor verkry deur ‘n venster oop te forseer. ‘n Paar los items, insluitend ‘n rekenaarskerm en projektor, is gesteel. Hall het bevestig dat geen saakdossiere of rekenaars gesteel is nie en […]
Verdagtes gesoek na inbraak by bank in Lydenburg

Die polisie in Lydenburg soek verdagtes na ‘n inbraak by ‘n bank. Personeellede wat gister vir diens aangemeld het, het ‘n sterk en ongewone reuk binne die gebou opgemerk en ‘n inspeksie van die perseel het aan die lig gebring dat die kitsbankkamer beskadig is. Een OTM is mee gepeuter en ‘n onbekende bedrag kontant […]
Polisiekonstabel tydens inbraak geskiet

Pront, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.