Fokus op tieners se geestesgesondheid

Dit is tiener selfdood bewusmakingsweek. Annriette Slabber van Lifeline Nelspruit deel van die risikofaktore en waarskuwingstekens. Luister weer: Kontak die Suid-Afrikaanse Depressie en Angsgroep (Sadag) se 24-uur tolvrye noodlyn by 0800-567-567. Kontak Lifeline by 013-755-3606, [email protected] of 082-554-1182.
Kies die lewe: Spreek onverwerkte trauma aan

Die pastorale berader, past. Carin Myburgh van die Trinity Truth Foundation, sê vir Saterdag Ontbyt dat ‘n traumatiese ervaring wat nooit volledig verwerk word nie jare later steeds spanning, angs, of selfs liggaamlike simptone kan veroorsaak. Luister hier:
Dis oukei om nie oukei te wees dié feestyd

Hoe gemaak met depressie en eensaamheid die feestyd? Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit het raad. Luister: Kontak haar by 082-554-1182.
Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand

Hierdie tyd van die jaar voel mense dikwels uitgebrand.
Gebruik positiewe sielkunde vir ‘n gesonder jy

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Geestesgesondheid: Wanneer benodig jy hulp?

Plaaslik, tot die punt en in Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Spoorloos op die Oranjerivier: Span bereik hul eindbestemming

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Spoorloos: 2 000 km op die Oranjerivier vir geestesgesondheid

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.