Polisie ondersoek twee mans se skietdood in Tekwane Suid

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Polisiesersant aangekla van moord op haar man

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mbombela-raadslid bly in aanhouding vir dubbele moord

Lifa Blessing Nkosi (42), die uitgaande Mbombela-raadslid van wyk 45 in Barberton, het eergister in die landdroshof in Barberton verskyn op twee klagte van moord. Hy is Dinsdag deur die Valke gearresteer in samewerking met die provinsiale opsporingspan, Barberton-speurders en blitspatrollie. Nkosi word aangekla dat hy speurder Nkosinathi Lucky Ngwenya en die se vriend, Jaftha […]
Borg toegestaan aan voormalige LUR wat van moord aangekla word

Die moordbeskuldigde voormalige LUR, Mandla Msibi, en twee medebeskuldigdes, is vanoggend in die Nelspruit-landdroshof borgtog toegestaan. Msibi word saam met vier ander mense aangekla van twee moorde en poging tot moord in verband met ‘n skietvoorval rondom ANC-lysvergaderings wat op 22 Augustus in Mbombela plaasgevind het. Sindela Sipho Lubisi en Dingane Ngwenya is op die […]
Premier dank moordbeskuldigde LUR af

Premier Refilwe Mtshweni-Tsipane het die LUR vir landbou, landelike ontwikkeling, grond- en omgewingsake, Mandla Msibi, gisteraand uit haar kabinet afgedank. Msibi word aangekla van moord en poging tot moord. Hy was na bewering betrokke by ‘n skietvoorval tydens ‘n ANC-takvergadering op 22 Augustus waain twee mense dood en een gewond is. Hy is reeds sedert […]
Mpumalanga LUR gearresteer vir moord en poging tot moord

Mandla Msibi (45), die LUR vir landbou, landelike ontwikkeling en grondsake in Mpumalanga, het gister in die Nelspruit-landdroshof verskyn op klagte van dubbele moord en poging tot moord. Hy het homself die oggend aan die polisie oorhanding. Hy is deur sy regsverteenwoordiger vergesel. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, brig. Vishnu Naidoo, was Msibi betrokke by ‘n […]