Klopjag na winkel in Witrivier glo dagga aan skoolkinders verkoop

Twee werknemers van ‘n winkel in Witrivier wat gister in hegtenis geneem is vir dwelmhandel, het vandag in die landdroshof in dié dorp verskyn. Dit kom na inligting van ‘n plaaslike skool ontvang is oor kinders wat in besit van damprookprodukte met dagga gevind is. Beamptes het dagga by die winkel gekoop, en ‘n klopjag […]
Damprook net so sleg soos rook sê kenner

Die passiewe “rook” van damprook is volgens kenners net so skadelik as die van tabakprodukte.
Damprook: Ja of nee?

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.