Ramaphosa besoek Nkomazi te midde van oorstromings
Nog weerwaarskuwings is uitgereik vir Limpopo en Mpumalanga te midde van voortgesette oorstromings. President Cyril Ramaphosa het Nkomazi-munisipaliteit gister besoek om die omvang van die skade wat deur die oorstromings veroorsaak is en die regering se reaksie daarop te bepaal. In Mpumalanga staan die dodetal op 20. In Limpopo is dit 18 met soektogte wat […]
Onsekerheid oor Ramaphosa se bywoning van Mosambiekse presidents-inhuldiging

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ramaphosa vra Suid-Afrikaners op Vryheidsdag om nie op te gee nie

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Gewapende magte in Mbombela vereer

Cyril Ramaphosa sê dit is helde in uniform wat verseker Suid-Afrikaners kan snags in vrede slaap met die wete dat hul land veilig is.
Samora Machel se dood by Mbuzini herdenk

“Ons het leiers nodig wat in Samora Machel se voetspore volg,” sê pres. Cyril Ramaphosa. “Leiers wat onbaatsugtig is, wat daaraan toegewyd is om te dien, en wat ook bereid is om opofferings te maak, soos Samora Machel het. “Ons het leiers nodig wat die behoeftes en aspirasies van die mense van ons kontinent bo […]
Ekonomiese herstelplan in die Laeveld verwelkom

Luister meer nuus op jou radio.
Plaaslike ondernemings verwelkom vlak 2 van inperking

Luister meer by 100.5FM.
President loof provinsie vir reaksie op Covid-19

Luister meer op jou radio.