Innibos 2026 – 100.5FM was IN

Die Radio Laeveld 100.5FM-span was behoorlik IN vir vanjaar se Toyota Innibos Nasionale Kunstefees.
Safari Country Outdoor vier Moedersdag

100.5FM saai regstreeks uit vanaf Safari Outdoor Country by Valley Hyper-winkelsentrum.Kom kuier saam terwyl ons gesels oor die Nampo Skou en Moedersdag-spesiale aanbiedinge.Luister saam op 100.5FM.
100.5FM is môre regstreeks vanaf Safari Country

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
The Square die plek om te wees hierdie Saterdag

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Wêreldradiodag

Ons vier Wêreldradiodag by Hoërskool Nelspruit. Bly ingeskakel op 100.5FM saam met Sonop Ontbyt en Laeveld Brunch wat regstreeks uitsaai!
Kom skenk by Green Zone Energy en wen

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
SANBS pleit: Kom skenk asb. bloed

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) se voorraadvlakke is gevaarlik laag. Hulle hou volgende Saterdag, 30 Januarie, ‘n groot bloedinsamelingsveldtog by i’langa Mall, voor Mopani-apteek. 100.5FM gaan regstreeks uitsaai. Palesa Mazibuko pleit dat mense dit ondersteun en bloed skenk. Luister:
2026 100.5FM Kalender aktivering

Ons saai regstreeks uit vanaf Crossing SUPERSPAR. Kom haal jou gratis 100.5FM 2026-lessenaarkalender!
Meat World het groot planne vir 2026

Keagan Malyon, die bemarkingsbestuurder van Meat World het Sonop Ontbyt se ateljee kom opvrolik. Luister:
LDV hou konferensie in Marloth Park

Ons saai regstreeks uit vanaf LDV se nasionale konferensie in Marloth Park.