“Sew and knit” vir Childline

Childline Mpumalanga benodig sagte troos speelgoed vir die kinders wie hulle bystaan. Hulle nooi naaldwerkers om bydraes te maak. Benita Nel vertel hoe die kompetisie werk. Luister weer:
Childline vier Kinderbeskermingsweek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Childline hier vir kinders in Mpumalanga

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.