Groot opwinding voor Barrel Racing-kompetisie in VSA

Meghan Wallace-Nagel kan nie wag om aan Barrel Racing te gaan deelneem in die VSA nie. Sy gesels met die Middag Game Drive. Luister:
Laevelder blink uit in ‘barrel racing’

Meghan Wallace-Nagel is op pad na Suid Dakota in die VSA vir ‘n “barrel racing”-kompetisie. Sy gesels met die Middag Game Drive saam met haar “momager” Franci Wallace. Luister: