Vermeende spoorlyn-diewe verskyn vandag in die Barberton-hof

Vyf verdagtes is aangekeer as deel van Operasie Vala Umgodi vir peuter met noodsaaklike infrastruktuur by Joe’s Luck naby Barberton Vrydagnamiddag. Polisiebeamptes op patrollie langs die R38 Barberton–Sheba Siding-pad het ʼn taxi opgemerk wat mans aflaai wat toe in digte bosse verdwyn het. Hulle het hulle gevolg en die verdagtes aangetref in besit van 269 […]
Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit ‘n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer. Luister:
Opdatering: Ingenieurs verlig druk op Senteeko-damwal maar waarskuwings bly in plek

Ingenieurs het ‘n nuwe sykanaal-oorloop geskep om die hoofoorloop te verlig van die Senteeko-damwal buite Barberton. Die wal van die dam in die Suidkaap-rivier dreig om in te gee. Volgens die De Kaap-waterraad sal die tweede oorloop druk verlig, maar die moontlikheid bly bestaan dat die damwal kan breek. Die Barbertonvallei en die boonste dele […]
Buscor-busse brand uit in Barberton

Verskeie Buscor-busse het gisteraand uitgebrand by die Barberton-depot. Volgens Philip Minnaar, ‘n raadslid in Barberton, het agt busse totaal uitgebrand en kon nog een wat aan die brand geslaan het gered word. Die polisie het die totale aantal geaffekteerde busse as tien. Die sekuriteitswag het volgens inligting opgemerk die een bus brand, maar hy kon […]
Twee aangekeer weens springstof in Barberton

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Vrou wat ma en seun in Barberton glo doodskiet, onder polisiebewaking in hospitaal

‘n Vrou en haar volwasse seun is Maandag in hul huis doodgeskiet.
Vermeende boendoegeweld eis twee in Barberton

Twee afsonderlike voorvalle van vermeende boendoegeweld is gister in Barberton ontdek met die slagoffers wat in beide gevalle aan die brand gesteek is.
Borgtog vir nog 83 wat glo onwettig myn by Sheba

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Barberton betoog teen besluit oor afstigting van Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Verdagtes aangekeer wat glo kabels steel in Barberton

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.