Aprilgek: Witrivier se naam bly

Daar tans geen planne is om Witrivier se naam na Vundzile te verander nie. Die voorgestelde naamsverandering waaroor ons vroeër berig het was ons Aprilgekgrap.  Terloops is dit wel waar dat die dorp as “Witrivier”, “White River” en “Manzimhlophe” (wat in siSwati “wit waters” beteken) geregistreer is, aldus Linda Grimbeek van die Kruger Laeveld Kamer […]