In foto’s: Lily-myn ramp na 10 jaar herdenk

ActionSA lei vandag die tiende herdenking van die Lily-myn-tragedie, presies ‘n dekade sedert Pretty Nkambule, Solomon Nyirenda en Yvonne Mnisi lewend begrawe is toe ‘n skag op 5 Februarie 2016 ineengestort het.  Hul families het gister in aanloop tot die herdenking  ʼn klag by die Menseregtekommissie in Mbombela ingedien.  ʼn Woordvoerder vir die families, Harry […]