Neil Sandilands: Van klein dorpie tot Times Square

Luister meer op 100.5FM.

Die pelgrim, kunstenaar, filosoof, akteur en nou ook sanger, Neil Sandilands, het vanoggend met Sanett gesels oor die diep spore wat hy in Hollywood kon trap, “Sweet Tooth” wat tans op Netflix beskikbaar is, en sy nuwe musiekloopbaan.
Kyk die video van die onderhoud hier: