100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Slaan stres vir ‘n ses

Written by on April 15, 2021

Stres kan positief gebruik word, sê dr. Gustav Gous, ‘n afrigter vir leiers en internasionale spreker.
Hy voer aan dat stres ‘n slegte naam gekry het, omdat mense dit dikwels met die stressors in die lewe of hul simptome daarvan, verwar.
Gous beskryf stres as waar ‘n bedreiging en reaksie mekaar ontmoet. “As jy ‘n goeie reaksie het, dan slaan jy stres vir ‘n ses,” sê hy.
Hy het sy tien beginsels oor stres met Sanett gedeel. Luister weer na die gesprek hier.

Verwoord jou gevoelens, ander het jou gevoelens jou. Jy moet ook reg glo, dink, voel, doen, jou inname van negatiwiteit kontrolleer, lag en reg oefen, eet en ontspan, is sy raad.
Besoek gustavgous.co.za vir meer inligting.