Laeveld Nuus – Week 22 van 2021

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: MRTT dreig om Royal Hotel te sluit, mense ouer as 60 nou sonder vooraf-registrasie geënt, lisensiekantore sluit tydelik toe munisipaliteit sekuriteit onttrek, en geen toeskouers toegelaat by Saterdag se Witrivier en Nelspruit derby.
Luister die hooftrekke hier: