Laeveld Nuus – Week 16 van 2021

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Agt vermeende stropers binne dae in Krugerwildtuin vasgetrek, brande eis kinders se lewens, MTPA-staking na twee weke verby en Refentse hou Saterdag in jou huis konsert.
Luister die hooftrekke hier: