Kyk weer: Hoe om ‘n veilige ruimte vir jou kinders te skep in onseker tye

Luister meer op 100.5FM.

Die Verenigde Nasies het die geweld en plundering in Suid-Afrika veroordeel. Minstens 72 mense is dood en meer as 1 000 is in hegtenis geneem.
Le-Verne Wagner, ‘n opvoedkundige sielkundige in Mbombela, het vir Sanett vertel hoe ‘n mens in onseker tye jou eie angs, en dié van jou kinders, kan bestuur.
Moenie paniek nie, sê sy, en weet wat jou kind kan hanteer en moenie daardie perk oorskry nie.