Verskeie verdagtes aangekeer vir moord oor feestyd

misdaad

Die polisie in Pienaar buite Mbombela sê hulle het sedert 16 Desember vyf verdagtes in hegtenis geneem weens vier verskillende moorde. In een voorval is ‘n man in die hoofstraat in die Mashego-area in die bolyf geskiet. ‘n Vuurwapen is langs die lyk gevind en ‘n 38-jarige verdagte is gister i.v.m. dit aangekeer. Twee verdagtes, […]

Vermeende diewe op heterdaad betrap by i’langa

ilanga mall vermeende diewe op heterdaad betrap

Twee vermeende diewe is gister op heterdaad betrap met vyf baadjies ter waarde van sowat R7 000 wat hulle na vermoede by ’n klerewinkel in i’langa Mall gesteel het. Volgens die polisie is hulle in hegtenis geneem nadat hul bewegings noukeurig gemonitor is, weens bewerings dat hulle by ‘n reeks winkeldiefstalle in Riverside Mall betrokke was. […]