Beskerm jou groentetuin te midde van baie reën

Elzabé de Bruyn het Saterdag gesels oor die baie reën en wat gedoen moet word om te keer dat dit nie chaos in jou groentetuin veroorsaak nie asook wat om nog te plant in die laat somer. Luister:

Sluit aan by die Laeveld Voortrekkers

Die Laeveld Kommando van die Voortrekkers hou op 12 Januarie ‘n opedag en almal is welkom. Kommando-leier Robert Strydom kuier in die ateljee saam met Michelle de Lange, Liz-Mare Anderson en Justin Homann. Luister: Om meer uit te vind van hierdie avontuur van leierskap kweek kontak Strydom by 082-496-1454.  

Baba vreudge by Lebombo-grenspos

Die polisie het beamptes geloof wat as vroedvroue opgetree het toe ‘n vrou op 30 Desember by Lebombo-grenspos in kraam gegaan het. Die ma, Marluz Albino Tovela, was onderweg na Nhambane. Die polisie se hulp is ingeroep en sers. Tshidi Mokoena en konst. Constable Nyathi het saam met Jabu Nkuna van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gehelp […]

Gade inspireer ”n Spikkel in die lug’

Martie Naudé se tweede kinderboek, ‘n Spikkel in die lug, is by die drukkers – net betyds vir Kersfees. Sy vertel hoe haar boek gebore is. Luister:  Kontak 079-775-3294 vir bestellings.

Bespreek vooraf vir besoek aan Krugerwildtuin

kontantbetalings kwotas in wildtuin

SANParke herinner dagbesoekers aan die Krugerwildtuin dat hekkwotas gedurende die feestyd geïmplementeer word om oorbevolking op paaie en by fasiliteite te verhoed. Om toegang te verseker, word besoekers aangeraai om vooraaanlyn te bespreek by sanparks.dot.org. Die administrasiefooi is R59 vir volwassenes en R29 vir kinders. Voorafbespreekte dagbesoekers kry voorkeur by die hek, solank hulle binne […]

Vind genesing in jou tuin

Kan jy genesing vind in jou tuin? Luister na die professionele opinie van ‘n organiese groentetuin kundige, Elzabé de Bruyn.